0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Dryfhout en opdrifsels (Afrikaans, Paperback): Merie Scheepers Dryfhout en opdrifsels (Afrikaans, Paperback)
Merie Scheepers
R20 Discovery Miles 200 Ships in 4 - 8 working days

'n Jeugroman, ook vir volwasse lesers. 'n Skoolsielkundige neem agt uitgesoekte matrieks vir 'n hele vakansie na 'n eensame strand. Is hulle net 'n groep bedorwe rykmanskinders uit 'n eite skool? Nie as jy van nader kyk en luister nie. Dit is hierdie kinders se enigste kans om so te herstel dat hulle matriek kan skryf en daarna in 'n gewone samelewing, saam met ander stukkende mense, kan funksioneer. Die seevakansie sal bepaal hoeveel van die oorspronklike kosbare hout bruikbare dryfhout sal word en hoeveel opdrifsels vyf en twintig jaar later by hulle reunie sal uitspoel.

Droom Is Nie Meer Genoeg Nie (Afrikaans, Paperback): Merie Scheepers Droom Is Nie Meer Genoeg Nie (Afrikaans, Paperback)
Merie Scheepers
R10 R8 Discovery Miles 80 Save R2 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Na Klaas se dood woon Sonja alleen op haar besproeiingserf langs die Oranjerivier. Ben is die "inkommer", die vreemdeling. Daar hang 'n wolk van stories om die aantreklike man van Nerens. Wanneer die twee middeljarige mense mekaar beter leer ken, word daar dinge wakker gemaak wat hulle albei geglo het nie meer bestaan nie. Die sluier word so effens gelig oor die aktiwiteite van die Franse Vreemde Legioen. Hierdie liefdesverhaal bevat 'n sterk skeut spanning. Dit bewys ook dat die erotiese nie net vir jongmense beskore is nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Engela Goedhart
Alan MacDonald Paperback R160 R138 Discovery Miles 1 380
Tipping Point: Turmoil Or Reform…
Raymond Parsons Paperback R300 R219 Discovery Miles 2 190
The Good Place and Philosophy…
W. Irwin Paperback R501 R369 Discovery Miles 3 690
Tell Me Your Story - South Africans…
Ruda Landman Paperback  (3)
R390 R335 Discovery Miles 3 350
Lines Of Least Resistance - Vignettes On…
Riaan Vorster Paperback R450 R351 Discovery Miles 3 510
The Art and Archaeology of Bodily…
Sheri Lullo, Leslie Wallace Paperback R1,109 Discovery Miles 11 090
Berakhot, Darf Yomi
Adin Steinsaltz Hardcover R1,012 R892 Discovery Miles 8 920
Seeing Beneath the Soil - Prospecting…
Oliver Anthony Clark, Anthony Clark Paperback R1,734 Discovery Miles 17 340
Shame
Esther Liu Paperback R326 R271 Discovery Miles 2 710
The Wonder Of You
Elvis Presley, Royal Philharmonic Orchestra CD R71 R60 Discovery Miles 600

 

Partners